Skip to content

 

 

WETENSKAPLIKE VISSERYE WAARNEMER / SCIENTIFIC FISHERIES OBSERVER

Persone wat belangstel, kan aansoek doen deur ’n kort CV (nie meer as 3 bladsye) in te dien met ’n beskrywing van persoonlike besonderhede en ’n kort opsomming van vorige ervaring en werk referente.  Minimum vereistes sluit in:

  • Vermoë om in Engels te lees en skryf
  • Wiskundige vermoë/geletterdheid tot Graad 12
  • Mediese fiksheid om aan SAMSA mediese sertifikaat te voldoen
  • Polisie Vrystellingssertifikaat

Navrae:  Willem 082 777 6500  -  Capetown@Capfish.co.za